Quotes from Etienne van Heerden
Dis wat 'n mens Hollands kan maak. Hierdie water wat soos asem om jou is.
~ Etienne van Heerden
BazillionQuotes.com
Anders gestel, Ian: Wat is die afsnypunt van historiese skuld? Uit hoe ver terug mag ons die wandade van voorgeslagte byroep om die huidige geslag mee te blameer? "Ek
~ Etienne van Heerden
BazillionQuotes.com
As ek jy is, Ian, bly ek hier en geniet die son en die see en die goedkoop arbeid, maar emigreer ekonomies oorsee. "Vat
~ Etienne van Heerden
BazillionQuotes.com
Laat die teks koud word. Die ou advies wat Elizabeth aan haar skrywers gee. Laat die teks afkoel, kry afstand, bekyk dit dan weer.
~ Etienne van Heerden
BazillionQuotes.com
Elizabeth kyk meewarig na hom. "Ons het nie 'n hede in hierdie land nie, Ian. "Ons het net 'n onafgehandelde verlede. En dáárvan is jy die beste voorbeeld wat ek ken.
~ Etienne van Heerden
BazillionQuotes.com
háár beweging, wat stry daarteen dat die Weste die sentrum vorm vir Afrika se denke?
~ Etienne van Heerden
BazillionQuotes.com
Dis tog presies waarteen Biko en Fanon en wie ook al protesteer. Jy moet eers 'n klein Engelsmannetjie word voordat jy burger van die moderne wêreld mag wees? "Wat
~ Etienne van Heerden
BazillionQuotes.com
Hoekom weet niemand nie dat Afrikaans as taal Suid-Afrika se eerste anti-koloniale verset was nie? Eers teen die taal Hollands en toe teen die Engelse taal. "Julle
~ Etienne van Heerden
BazillionQuotes.com
Só was haar ma. Spits altyd die ore. In die gesin word gesê: Ore is Ma se primêre organe. Haar hart sal al staan, dan luister sy nog. Haar pa se speelse waarskuwing: "Ma gaan ons nog eendag uit die graf afluister!
~ Etienne van Heerden
BazillionQuotes.com
