logo

Quotes from Christoffel Coetzee

Die eerlikste manier om die verhaal te vertel, is stilte.
~ Christoffel Coetzee
Iemand anders sal dié storie ook moet vertel om geloofwaardigheid daaraan te gee; die storie kan nie net teer op herinnering wat dit plooi na die eise van die hede nie.
~ Christoffel Coetzee